Ek weet alles wat jy doen. Jy is soos lou water, jy is nie koud nie en jy is ook nie warm nie. Ek wens jy was koud of jy was warm. Ja, jy is soos lou water, nie koud nie en ook nie warm nie. Daarom sal Ek jou uit my mond uitspoeg.
Lees Openbaring 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Openbaring 3:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's