Toe die Lam die derde seël breek, het ek gehoor die derde dier skree: “Jy moet kom!” Ek het gekyk en toe sien ek daar kom 'n swart perd! Iemand het op die perd gesit. Hy het 'n weegskaal in sy hand gehad. Ek het gehoor Iemand praat. Hy was tussen die vier diere. Hy het gesê: “Iemand sal vir een goiniks koring of vir drie goiniks gars een silwer geldstuk moet betaal. En julle moet versigtig wees, moenie die olyf-olie en die wyn mors nie.”
Lees Openbaring 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Openbaring 6:5-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's