Openbaring 7:15-16

Openbaring 7:15-16 ABA

“Daarom is hulle nou voor God se troon. Hulle dien nou vir God elke dag en elke nag in sy tempel. God, wat op die troon sit, sal hulle beskerm. Hulle sal nooit honger of dors word nie. Die son sal hulle nie brand nie. Niks wat warm is, sal hulle brand nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 7:15-16