Romeine 11:26

Romeine 11:26 ABA

Dit is hoe God al die Israeliete sal red. Dit sal wees soos daar in die Ou Testament geskryf is: Die Redder sal uit Sion kom, Hy sal vir Jakob laat ophou om verkeerde dinge te doen.