Romeine 3:10-12

Romeine 3:10-12 ABA

In die Ou Testament is daar geskryf: Niemand doen reg nie, nie een nie. Niemand is verstandig nie, niemand vra wat God wil hê nie. Niemand doen wat God wil hê nie, almal doen verkeerde dinge, nie een mens doen goed nie, niemand nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 3:10-12