Veillez donc sur vous-mêmes pour aimer l’Eternel votre Dieu !
Lees Josué 23
Luister na Josué 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: Josué 23:11
6 Dae
Josua was geroep om die Israeliete in die Beloofde Land in te lei. Maar hy was ook 'n gewone man. Net soos elkeen van ons het hy ook te staan gekom voor onsekerhede, uitdagings, veranderende omgewings en seisoene wat aanstap. Die Beloofde Land was 'n fisiese besetting wat vir Josua voorgelê het. Net so het elke man vandag ook nog 'n beloofde land wat voor hom lê. 'n Uitnodiging van God na die lewe wat Hy beplan vir jou, jou gesin, jou gemeenskap en jou werksplek.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!