Jesu a re ho yena: “Ke nna tsela, le nnete, le bophelo; ha ho ya ka tlang ho Ntate haese ka nna.
Lees JOHANNE 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOHANNE 14:6
4 Dae
Kom saam vir ’n vierdag-fokus op evangelisasie. Ons gaan kyk na Petrus en hoe die evangelie oopgemaak is vir alle nasies en elke tipe mens — maak nie saak wat die wêreld van hulle dink nie. Kom ons verdiep in verhouding en bring meer mense in die koninkryk in!
5 dae
Baie mense is vandag nog gefassineer deur Jesus. Waarom is daar soveel belangstelling in iemand wat 2 000 jaar gelede geleef het? Waarom sou mens die moeite doen om uit te vind? In hierdie vyfdag-leesplan, aangepas uit Nicky Gumbel se boek, Why Jesus, sal jy antwoorde kry oor Jesus se identiteit, waarom hy aarde toe gekom het om te sterf en waarom ons hom so desperaat nodig het.
Die Here wil hê dat sy gelowiges op geloofsvlerke moet sweef. Die Bybel is ons gids, die karakters daarin ons voorbeelde, en die Heilige Gees ons hulp vir die lewe in geloof. Die Bybel is vol getuienisse wat ‘n alternatiewe lewe van rebellie en ongehoorsaamheid gekies het, asook die wat ‘n lewe van oorgawe in geloof gekies het.
6 Days
The Holy Spirit is God living inside of you, speaking into your thoughts and leading you closer to Him. He’s always encouraging you to not only do the right thing but also the God thing. He’s there to help you make choices and take actions that will change your life. Dive into this practical journey to understand who He is and why you can’t live a godly life without Him.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!