तेवी यीशु ता हिऱ्यो चालोस वातु किऱ्यो एने केयो, “ईमोत मिलो! मी हे, बिवो मा!”
Lees मत्ती 14
Luister na मत्ती 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: मत्ती 14:27
5 Dae
Hierdie 5-dagleesplan moedig jou aan om die Here met fokus en vertroue te volg. Deur hierdie Skrifgedeeltes ontdek jy hoe God jou wil lei, jou van vrees wil bevry en jou help om afleidings opsy te sit. Jy sal ook sien dat elke deel van jou lewe – selfs die gewone oomblikke – ’n geleentheid is om God te verheerlik. Terwyl jy hierdie plan lees, word jy uitgenooi om jou lewe in sy hande te plaas en Hom elke dag met ’n opregte hart te volg.
6 Dae
The Chosen en BibleProject het hierdie leesplan ontwikkel om mense te help nadink oor Jesus se identiteit en die aard van God se koninkryk, soos voorgestel in die Evangelies. Hierdie ses-dag-leesplan bevat verwysings na The Chosen se derde reeks, opsommings, besprekingsvrae en Skrifgedeeltes. Hier leesplan lei jou om mense se uiteenlopende reaksies op Jesus te bestudeer: aanstoot, twyfel en vertroue.
7 Days
Don’t let fear keep you from experiencing the vibrant life divinely destined for you! Instead, explore through Nicole Reyes’ daily devotional biblical accounts of those who dared to fearlessly trust God. You will discover a more authentic, resilient, and above all, daring faith!
7 dae
Stephan Joubert wil vandag gesels oor Jesus wat in Matteus 14 op pad na die dissipels was. Hy wou by hulle in die boot klim ... Hy wou deel van hulle lewe wees. Vandag is dit nog net so waar. Sy nabyheid gee vir ons die krag wat ons nodig het om elke dag vir Hom te leef. Hierdie 7 oordenkings kom uit GEREED VIR VANDAG.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!