1 Kronieke 29:10

1 Kronieke 29:10 AFR20

Daarop het Dawid die HERE ten aanskoue van die hele geloofsgemeenskap geprys. Dawid het gesê: “U moet geprys word, HERE, God van ons vader Israel, van altyd af en vir ewig.