1 Kronieke 29:14

1 Kronieke 29:14 AFR20

Want wie is ek, en wie is my volk, dat ons in staat is om vrywillige gawes soos hierdie te gee? Ja, van U kom alles, en uit u hand het ons dit aan U gegee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 29:14