1 Korinthiërs 11:27

1 Korinthiërs 11:27 AFR20

Daarom, wie op onwaardige wyse die brood eet of uit die beker van die Here drink, sal skuldig wees teenoor die liggaam en die bloed van die Here.