1 Korinthiërs 12:28-31

1 Korinthiërs 12:28-31 AFR20

In die •gemeente het God aangewys: eerstens •apostels, tweedens •profete, derdens leraars; daarna kragtige vermoëns, sowel as gawes van genesing, vermoëns om te kan help, om te lei, en verskillende soorte tale. Is almal dan apostels? Is almal dan profete, of almal leraars? Het almal miskien kragtige vermoëns? Het almal miskien gawes van genesing? Spreek almal dalk in tale? Kan almal dit dalk uitlê? Julle lê julle toe op die belangriker genadegawes, maar ek wys julle die heel beste weg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 12:28-31