1 Korinthiërs 14:12

1 Korinthiërs 14:12 AFR20

So ook met julle. Aangesien julle julle beywer vir die gawes van die Gees, streef daarna om uit te munt met die oog op die opbou van die gemeente.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 14:12