1 Korinthiërs 15:58

1 Korinthiërs 15:58 AFR20

Daarom, my geliefde broers, wees standvastig en onwrikbaar, en wy julle ten volle aan die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie vergeefs is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 15:58