1 Korinthiërs 2:16

1 Korinthiërs 2:16 AFR20

“Want wie het die gedagte van die Here geken, om vir Hom te kan voorskryf?” Wat ons betref, ons het die denkwyse van •Christus.