Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 Konings 16:26

1 Konings 16:26 AFR20

Hy het die pad van Jerobeam, seun van Nebat, in alle opsigte gevolg en volhard met sy sondes waarmee hy Israel laat sondig het, deur die Here, die God van Israel, te tart met hulle nietige afgode.