1 Konings 17:22

1 Konings 17:22 AFR20

Die HERE het geluister na Elia se smeekbede, en die lewe van die kind het na hom teruggekeer, en hy het geleef.