1 KONINGS 17:22
1 KONINGS 17:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het Elía verhoor; en die siel van die kind het in hom teruggekeer, sodat hy weer lewendig geword het.
1 KONINGS 17:22 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gedoen wat Elia gevra het. Die lewe van die kind het teruggekom in hom en hy het weer begin lewe.
1 KONINGS 17:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het Elia se gebed verhoor: die lewe het teruggekom, die kind het gelewe.
1 KONINGS 17:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het geluister na Elia se smeekbede, en die lewe van die kind het na hom teruggekeer, en hy het geleef.
1 KONINGS 17:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het die stem van Elía gehoor; en die siel van die kind het weer in hom gekom, en hy het lewend geword.