1 Konings 18:21

1 Konings 18:21 AFR20

Elia het nader gegaan na die hele volk en gesê: “Hoe lank gaan julle nog op twee krukke bly hink? As die HERE God is, volg Hom; as dit Baäl is, volg hom. ” Maar die volk het hom nie met 'n enkele woord geantwoord nie.