1 Konings 18:46

1 Konings 18:46 AFR20

Die hand van die HERE het van Elia besit geneem. Hy het sy kleed opgebind en voor Agab uit gehardloop tot by Jisreël.