1 Petrus 1:13

1 Petrus 1:13 AFR20

Daarom, omgord die lendene van julle verstand, en deur nugter op te tree, hoop volkome op die genade wat tydens die openbaring van Jesus •Christus vir julle gebring sal word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Petrus 1:13