1 Samuel 30:6

1 Samuel 30:6 AFR20

Dawid was erg in die noute, want die manskappe het gedreig om hom te stenig. Al die manskappe was immers bitter ontsteld, elkeen oor sy seuns en dogters. Maar Dawid het krag gevind by die HERE sy God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 30:6