1 Samuel 4:18

1 Samuel 4:18 AFR20

Die oomblik toe hy die ark van God noem, val Eli reg agteroor van sy stoel af langs die stadspoort. Sy nek het gebreek en hy het gesterf, want hy was 'n ou man en hy was swaar. Hy het Israel veertig jaar lank gerig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 4:18