1 Timoteus 2:1-2

1 Timoteus 2:1-2 AFR20

Heel eerste versoek ek dat smekinge, gebede, voorbidding en dankgebede vir alle mense gedoen word, vir konings en vir almal wat gesagsposisies beklee, sodat ons 'n rustige en stil lewe, in alle godvresendheid en waardigheid, kan lei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 2:1-2