2 Kronieke 20:21

2 Kronieke 20:21 AFR20

Nadat hy met die manskappe beraadslaag het, het hy sangers vir die HERE aangestel wat sy glansryke heiligheid moes loof terwyl hulle voor die gewapende manne uitgaan. Hulle moes sê: “Prys die HERE, want vir ewig duur sy troue liefde!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 20:21