2 Kronieke 26:5

2 Kronieke 26:5 AFR20

Hy het God altyd gesoek in die tyd van Sagaria, die een wat hom insig gegee het in ontsag vir God. So lank as wat hy die HERE gesoek het, het God hom sukses laat behaal.