2 Kronieke 26:5

2 Kronieke 26:5 DB

Sagaria het vir Ussia baie van God geleer. So lank as wat Ussia die Here gedien het, het God aan hom sukses gegee.