2 Korinthiërs 4:11

2 Korinthiërs 4:11 AFR20

Want ons wat leef, word voortdurend aan die dood uitgelewer ter wille van Jesus, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike liggaam sigbaar kan word.