2 Konings 1:10

2 Konings 1:10 AFR20

Elia het die aanvoerder van vyftig geantwoord en gesê: “As ek 'n man van God is, mag daar vuur uit die hemel afkom en jou en jou vyftig man verteer! ” Daar kom toe vuur uit die hemel af en verteer hom en sy vyftig.