2 Konings 5:13

2 Konings 5:13 AFR20

Maar sy dienaars het nader gegaan en met hom gepraat. “My vader,” het hulle gesê, “as dit 'n moeilike opdrag was wat die profeet u gegee het, sou u dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer wanneer hy vir u gesê het, ‘Was en word rein!’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 5:13