2 KONINGS 5:13

2 KONINGS 5:13 NLV

Maar sy amptenare het probeer om hom te oortuig en gesê: “Meneer, as die profeet gesê het dat u een of ander moeilike ding moes doen, sou u dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer nou dat hy sê: ‘Gaan en was jou en jy sal gesond word’?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 5:13