Elisa: Die Verhaal Van Belaglike Geloof

13 Dae
Elisa is een van die mees fasinerende mense in Die Woord van God. Hy was 'n profeet wie se geloof en wonderwerke amper belaglik voorkom. Gedurende hierdie 13 dae leesplan sal jy deur die lewe van Elisa lees en leer van sy voorbeeld oor hoe die lewe kan wees wanneer jy oorgee en besluit om met belaglike geloof te leef.
Hierdie plan is deur Lifechurch.tv. geskep.
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Kaalvoet Sielsgedagtes

Ester

Oorkom Teleurstellings

Die basiese beginsels van die Christelike geloof

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Delf dieper deur Openbaring

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer
