2 Samuel 16:11-12

2 Samuel 16:11-12 AFR20

Dawid het vir Abisai en al sy dienaars gesê: “Kyk, my seun wat ek self verwek het, soek my lewe – hoeveel te meer dan nou hierdie Benjaminiet? Laat hom met rus; laat hom skel as die HERE dit vir hom gesê het. Miskien sien die HERE my trane raak en laat die HERE weer vir my die goeie terugkeer in die plek van Simeï se geskel op hierdie dag.”