2 Samuel 5:19

2 Samuel 5:19 AFR20

Dawid het by die HERE raad gesoek: “Moet ek teen die Filistyne optrek? Sal U hulle in my hand gee?” Die HERE het vir Dawid gesê: “Trek op, want Ek sal beslis die Filistyne in jou hand gee.”