Handelinge 8:29-31

Handelinge 8:29-31 AFR20

Toe sê die Gees vir Filippus: “Gaan nader en bly by daardie wa.” Filippus het nader gehardloop, hom die profeet Jesaja hoor lees, en gevra: “Verstaan u wat u lees?” Hy het geantwoord, “Hoe sou ek kon, as niemand dit vir my verduidelik nie?” en Filippus genooi om op die wa te klim en by hom te kom sit.

Video vir Handelinge 8:29-31