Amos 2:4

Amos 2:4 AFR20

So sê die HERE: “Oor drie oortredings van Juda, ja, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie; omdat hulle die onderrig van die HERE verwerp, en sy vaste voorskrifte nie nagekom het nie. Hulle vals gode het hulle laat dwaal, dié waaragter hulle voorouers aangeloop het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 2:4