Daniël 6:16

Daniël 6:16 AFR20

Daardie manne het ingestorm by die koning en vir die koning gesê: “Onthou, o koning, dat dit 'n wet van Mede en Perse is dat elke verbod en verordening wat die koning uitgevaardig het, nie verander mag word nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 6:16