Daniël 7:14

Daniël 7:14 AFR20

Aan hom is heerskappy, eer en koningskap gegee – alle volke, nasies en taalgroepe dien hom. Sy heerskappy is 'n ewige heerskappy wat nie verby sal gaan nie, en sy koningskap is so dat dit nie vernietig sal word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 7:14