Deuteronomium 10:21

Deuteronomium 10:21 AFR20

Hy is die Een wat jy moet loof en Hy is jou God wat aan jou hierdie groot en ontsagwekkende dade gedoen het wat jy met jou eie oë gesien het.