Deuteronomium 11:26-28

Deuteronomium 11:26-28 AFR20

“ Kyk, ek hou vandag seën en vloek aan julle voor: die seën wanneer julle luister na die gebooie van die HERE julle God wat ek vandag vir julle voorskryf, en die vloek as julle nie luister na die gebooie van die HERE julle God nie, maar afwyk van die pad wat ek julle vandag beveel, deur agter ander gode wat julle nie geken het nie, aan te loop.