Deuteronomium 13:4

Deuteronomium 13:4 AFR20

Julle moet die HERE julle God volg, vir Hom moet julle ontsag hê en sy gebooie nakom. Na sy stem moet julle luister, en Hom moet julle dien, en aan Hom moet julle vashou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 13:4