Deuteronomium 16:20

Deuteronomium 16:20 AFR20

Geregtigheid, ja, geregtigheid moet jy nastreef, sodat jy kan leef en die land in besit kan neem wat die HERE jou God vir jou gaan gee.”