DEUTERONOMIUM 16:20
DEUTERONOMIUM 16:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet reg doen, julle moet nét reg doen, sodat julle kan aanhou lewe in die land wat julle God die Here vir julle gee.”
DEUTERONOMIUM 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag, dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat die HERE jou God jou sal gee.
DEUTERONOMIUM 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet alleen laat geld wat reg is. Dan sal jy bly lewe en die land wat die Here jou God vir jou gee, in besit neem.”
DEUTERONOMIUM 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geregtigheid, ja, geregtigheid moet jy nastreef, sodat jy kan leef en die land in besit kan neem wat die HERE jou God vir jou gaan gee.”
DEUTERONOMIUM 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat heeltemal regverdig is, moet jy navolg, dat jy kan lewe en die land kan beërwe wat die HERE jou God jou gee.