DEUTERONOMIUM 16:20

DEUTERONOMIUM 16:20 AFR83

Jy moet alleen laat geld wat reg is. Dan sal jy bly lewe en die land wat die Here jou God vir jou gee, in besit neem.”