Deuteronomium 24:16

Deuteronomium 24:16 AFR20

“ Ouers mag nie doodgemaak word oor kinders nie, en kinders mag nie doodgemaak word oor ouers nie. Elkeen moet vir sy eie sonde sterf.