Deuteronomium 28:12

Deuteronomium 28:12 AFR20

Die HERE sal vir jou sy goeie skatkamer, die hemel, oopmaak om die reën van jou land op tyd vir jou te gee en al jou handewerk te seën. Jy sal aan baie nasies uitleen, maar jy sal self nie hoef te leen nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 28:12