Deuteronomium 31:7

Deuteronomium 31:7 AFR20

Toe roep Moses vir Josua nader en sê vir hom ten aanhore van die hele Israel: “Wees dapper en sterk, want dit is jy wat saam met hierdie volk na die land moet gaan wat die HERE aan hulle voorvaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee. Jy sal hulle dit laat erf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 31:7