Deuteronomium 7:6

Deuteronomium 7:6 AFR20

want jy is 'n heilige volk vir die HERE jou God. Vir jou het die HERE jou God gekies uit al die volke op aarde om as volk sy persoonlike eiendom te wees.