Deuteronomium 8:11

Deuteronomium 8:11 AFR20

“ Wees versigtig dat jy nie die HERE jou God vergeet deur nie sy gebooie, sy beslissings en vaste voorskrifte wat ek vandag vir jou voorskryf, na te kom nie.