DEUTERONOMIUM 8:11

DEUTERONOMIUM 8:11 AFR83

Sorg dat jy nie die Here jou God vergeet deurdat jy nie gehoorsaam is aan sy gebooie en bepalings en voorskrifte wat ek jou vandag gee nie.